Skip to content

AIDC sê skrapping van BTW-verhoging moenie begrotingsbesnoeiing tot gevolg hê nie [KLANK]

# Die Alternatiewe Inligting- en Ontwikkelingsentrum vra dat progressiewe belasting- en inkomste-opsies ingestel word, en groter uitgawes aangegaan word om Suid-Afrikaners se krisisse aan te spreek. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte geskrap het ná druk van reg oor die politieke spektrum. Die sentrum se woordvoerder, Aliya Chikte, sê die Parlement gaan versoek word om uitgawes so aan te pas dat die verlies aan inkomste nie die land se fiskale volhoubaarheid benadeel nie:

ENG AliyaonVATHike