# Die Departement van Water en Sanitasie sê tien sluise van die Vaaldam is tans oop. Aanhoudende, bogemiddelde reënval in die reeds versadigde opvangsgebiede veroorsaak ʼn groot invloei van water. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die Vaal- en Bloemhofdam is tans onderskeidelik 119,68- en 111,87-persent vol. Sy sê nog water word verwag en die uitvloei kan vandag moontlik toeneem:
10 sluise by Vaaldam oop nadat watervlakke vinnig styg [KLANK]
ENG Wisaneon10SluiceGates