Skip to content

United Africans Transformation dring aan op rykdombelasting na ommekeer met BTW verhoging [KLANK]

# United Africans Transformation vra vir die instel van ‘n rykdomsbelasting ná die regering se ommekeer van die voorgestelde BTW-verhoging. Die party voer aan dat ‘n belasting op die rykes ‘n meer regverdige en doeltreffende manier is om inkomste te vermeerder sonder om die werkersklas en armes te benadeel. Woordvoerder van die party, Mighty Mabule, sê alternatiewe maatreëls moet fokus op ekonomiese geregtigheid en die vermindering van ongelykheid deur regverdige belastingsbeleid:

ENG MabuleOnWealthTax