# Die N3-tolkonsessie en sy vennote in die padvoorvalbestuurstelsel is gereed vir ’n verwagte toename in suidwaartse verkeersvolumes na KwaZulu-Natal van vanmiddag tot laat vanaand. Woordvoerder Thania Dhoogra sê padgebruikers moet altyd voorbereid wees op skielike veranderings in weersomstandighede wat die vloei van verkeer kan beïnvloed en tot opeenhopings en vertragings kan lei:
Hoë verkeersvolumes word verwag op die N3-tolroete na KZN [KLANK]
ENG ThaniaonExpected
ENG ThaniaonExpected