# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die Wetsontwerp op Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging van Inkomstewet amptelik in die Staatskoerant gepubliseer. Die gewysigde wetgewing wat die BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte omkeer wat in Maart se begroting aangekondig is, moet steeds in die Parlement oorweeg word. Die skrapping laat ‘n fiskale tekort van 75-miljard-rand. Godongwana het aan die SABC gesê hy het die besluit geneem nadat die Parlement versoek het dat hy met politieke partye beraadslaag:
Minister Godongwana publiseer skrapping van omstrede BTW-verhoging in Staatskoerant [KLANK]
ENG GodongwanaOnVAT