# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die regering moet billiker en meer volhoubare maniere ondersoek om die land se fiskale probleme op te los. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, die BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte geskrap het. Claude Naiker van die vakbond sê Godongwana moet voorkeur gee aan beleide wat ekonomiese groei en maatskaplike geregtigheid bevorder, eerder as maatreëls wat onnodige druk op die armes en werkersklas plaas:
Vereniging van Staatsamptenare sê regering moet voorkeur gee aan beleide wat ekonomiese groei bevorder [KLANK]
ENG ClaudeonFiscalChallenges