# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het dit duidelik gemaak dat voortgesette Covid-19-toelaag-betalings aan taxi-operateurs wettig is en sê streng geskiktheidskriteria word gevolg. Volgens die raad kwalifiseer slegs operateurs wat aan belastingwette voldoen en geldige bedryfslisensies het. Hulle het bewerings van onreëlmatige betalings verwerp en sê vertragings is dikwels te wyte aan lisensie-agterstande, nie wanbestuur nie. Rebecca Phala van Santaco glo steeds die voortgesette samesprekings met die regering sal uiteindelik lei tot subsidies vir die taxibedryf:
Santaco verdedig voortgesette Covid-19-toelaag-betalings aan taxi-operateurs [KLANK]
ENG PhalaOnPayments