# Eskom het aangekondig ondanks aansienlike vordering met pogings om die opwekkingsherwinning te verbeter, is daar tans ‘n hoër elektrisiteitsaanvraag as wat verwag is, opwekkingseenhede is buite werking en uitgebreide beplande instandhouding plaas die stelsel onder druk. Fase 2-beurtkrag is dus vanaf 4-uur vandag ingestel en geld voorlopig tot môre-oggend 5-uur.
Nuusflits: Fase 2-beurtkrag het om 16:00 begin