# Sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party het belangrike lesse geleer in die bestuur van die begroting onder die regering van nasionale eenheid. Hy het die besluit om die beplande BTW-verhoging te skrap, verwelkom en aangevoer dat dit weerlose mense beskerm. Mbalula het aan die media gesê die begrotingsproses is nou meer kompleks en polities, maar deur intensiewe onderhandelinge met die Nasionale Tesourie en ander partye, is gemeenskaplike grond gevind:
Mbalula sê deurlopende onderhandelings met alle politieke partye het gehelp om begrotingsdooiepunt te oorkom [KLANK]
ENG MbalulaOnBudgetTalks