Skip to content

EFF eis minister Godongwana se onmiddellike bedanking [KLANK]

# Die EFF eis die onmiddellike bedanking van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, en die direkteur-generaal van die Nasionale Tesourie, Duncan Pieterse. Dit volg nadat Godongwana aangekondig het dat die voorgestelde BTW-verhoging geskrap word. Die EFF se woordvoerder, Sinawo Thambo, sê dit behoort vir Godongwana en Pieterse te bewys dat hulle onbekwaam is en dus ‘n bedreiging vir die land se ekonomiese bestendigheid sowel as die lewensbestaan ​​van Suid-Afrikaners inhou:

ENG SinawoonGondogwana