# Die vakbondfederasie COSATU het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit geloof om BTW nie te verhoog nie. Dit volg op regstappe deur die DA en die EFF. Matthew Parks van Cosatu sê om die BTW op 15-persent te hou sal die druk op die werkersklas verlig. Hy vra ‘n hersiening van bestedingsplanne:
Cosatu verwelkom BTW-bevriesing terwyl Godongwana begrotingswetsontwerpe terugtrek [KLANK]
ENG-ParksOnVAT