Skip to content

VF Plus sê gewone Suid-Afrikaners wen met terugtrekking van BTW-verhoging [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die besluit om die voorgestelde BTW-verhoging te skrap. Die party sê ‘n aangepaste begroting sal nou ter tafel gelê word. Partyleier Corné Mulder sê daar moenie in die nuwe begroting ‘n ander vorm van belastingverhoging of heffing ingestel word om die BTW-verhoging te vervang nie. Hy sê hulle sal deelneem aan die komende prosesse om te verseker die alternatiewe begroting bevoordeel gewone Suid-Afrikaners wat reeds onder geweldige druk is:

AFR CornéonScrapping