Skip to content

DA sê skrapping van BTW-verhoging is oorwinning vir Suid-Afrikaners [KLANK]

# Die DA sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit om die BTW-verhoging van ‘n 0,5-persentasiepunt te skrap, is ʼn draaipunt in die stryd om Suid-Afrikaners teen ongeregverdigde finansiële laste te beskerm. Die party sê hy het ʼn voorstel van Godongwana se prokureurs ontvang om buite die hof te skik oor sy interdik-aansoek teen die verhoging. Die voorsitter van die party se federale raad, Helen Zille, sê die minister sou dit nie omgekeer het as dit nie vir die DA was nie:

ENG ZilleOnSettlementProposal