# Die Johannesburgse Nooddiens is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag weens hewige donderstorms en aanhoudende reën reg oor die metro. Oorstromings het in verskeie gebiede voorgekom, insluitend Randparkrif, Newlands, Strubensvallei, Weltevredenpark, Jukskeipark en Witkoppenweg. EMS-woordvoerder, Robert Mulaudzi, sê inwoners word aangeraai om 011 375 5911 te skakel in geval van lewensgevaarlike noodgevalle:
Johannesburg op hoë gereedheidsgrondslag terwyl swaar reën voortduur [KLANK]
ENG RobertPersistentRainfall