Skip to content

Kaapstad vereer waterslim kampioene by toekenningsgeleentheid [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het onlangs op die vyfde jaarlikse toekenningsgeleentheid van Waterster-gradering 18 organisasies vereer vir hul verbintenis tot volhoubare watergebruik. Die graderingsprogram gee erkenning aan organisasies wat waterregulasies nakom en uitnemende waterbestuur toepas. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die metro het sedert die bekendstelling van die projek in 2016 altesaam 95 sertifikate met stergraderings toegeken:

ENG ZahidonWaterStar