# Adjunkpresident Paul Mashatile het erken dat die huidige begrotingsproses nie deursigtig en insluitend genoeg is nie. Hy het ʼn hoëvlak-konferensie oor die 2025-begroting toegespreek wat die Finansiële en Fiskale Kommissie van Suid-Afrika belê het. Mashatile sê in teenstelling met ander regerings in die wêreld wat ineengestort het weens fiskale geskille, het Suid-Afrika die uitdagings suksesvol hanteer:
Mashatile sê die begrotingsproses is nie deursigtig genoeg nie [KLANK]
ENG MashatileOnBudget