Skip to content

Solidariteit gaan saak van minagting teen Ramaphosa indien oor rassewetgewing [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit gaan regstappe doen teen president Cyril Ramaphosa vir minagting van die hof. Dit volg ná die regering se beweerde versuim om ‘n hof-goedgekeurde ooreenkoms oor rassewetgewing ten volle in te stel. Dirk Hermann van Solidariteit sê sleutelklousules rakende tydelike raswette en vaardigheidsgebaseerde aanstellings is nie by die finale weergawe ingesluit nie:

AFR HermannOnContempt