Skip to content

Netbal: Saskok, Netbal SA, Department van Sport sal slegs optree as Molokwane amptelik aangekla word [KLANK]

# Netbal: Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee, die Departement van Sport, en Netbal SA sê hulle sal slegs optree as Netbal SA en Afrika Netbal se president, Cecilia Molokwane amptelik aangekla word deur Wêreldnetbal. Die internasionale liggaam het haar geskors oor beweerde wanadministrasie. Die adjunkminister van Sport, Peace Mabe, het aan die Parlement gesê dit sal onregverdig wees om Molokwane sonder behoorlike prosesse te skors. Sy sê interne ondersoeke moet enige verdere optrede bepaal:

ENG-MabeOnMolokwane