# Die president van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, sê sy hoop nie president Donald Trump van Amerika gaan die voorsitter van die Federale Reserwe, Jerome Powell, afdank nie. Trump het Powell in sy eerste termyn aangestel, maar oorweeg om hom af te dank voor sy termyn verstryk. Hy plaas druk op Powell om rentekoerse te verlaag en waarsku die Amerikaanse ekonomie kan andersins verlangsaam. Lagarde het aan CNBC gesê sy en Powell is gewoond aan politieke druk:
Europese Sentrale Bank se president hoop Trump sal nie Amerikaanse Federale Reserwe-hoof Powell afdank nie [KLANK]
ENG LagardeOnPowell