Skip to content

SADOU hou optog na Tesourie oor besnoeiings aan onderwysbegrotings [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sal vandag in Pretoria na die kantore van die Nasionale Tesourie, die Departement van Basiese Onderwys, en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding in Pretoria ‘n optog hou. Die vakbond betoog teen aanhoudende begrotingsinperkings, wat hy sê die onderwysstelsel verlam en leerders se reg op kwaliteitonderrig skend. Nomusa Cembi van SADOU sê oorvol klaskamers, befondsing wat vertraag word, ongevulde poste en onveilige leeromstandighede is besig om die norm te word:

ENG CembiOnProtest