# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku ‘n laagdruk-stelsel kan swaar reën, donderstorms en koue weer oor die grootste dele van die land veroorsaak van vandag tot Saterdag. Woordvoerder Tokelo Chiloane sê swaar neerslae kan in die oostelike streke voorkom, en die Vrystaat en Noordwes kan oorstromings en hael verwag. Sy sê sneeu word voorspel oor die Drakensberge, in die Oos-Kaap en in KwaZulu-Natal:
Swaar reën en koue weer verwag wanneer laagdruk-stelsel land tref [KLANK]
ENG-ChiloaneOnWeather