# Die DA kritiseer die beplande BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte en noem dit ʼn strategie teen groei, werksgeleenthede en die armes. Die Hooggeregshof in Kaapstad hoor vandag die party se dringende aansoek vir ʼn interdik teen die beplande BTW-verhoging aan. Die DA-lid Mark Burke het buite die hof gesê hulle is gekant teen ʼn blinde en onbeholpe begroting wat die lewe vir Suid-Afrikaners duurder gaan maak:
DA beskryf komende BTW-verhoging as strategie teen armes [KLANK]
ENG-BurkeOnVAT