# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal na verwagting vandag ʼn dringende aansoek van die DA en EFF aanhoor om ʼn interdik te kry teen die komende BTW-verhoging van 0,5-persent. Die partye daag die wettigheid uit van die aankondiging in Maart dat ʼn BTW-verhoging deel is van die hersiene fiskale raamwerk. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, sê die ANC misbruik die wetgewende prosesse al te lank deur sy oormag te gebruik om begrotings aanvaar te kry sonder behoorlike ondersoek of debat:
Hof hoor DA en EFF se aansoeke oor BTW-verhoging aan [KLANK]
ENG OmphileonChallenge