Skip to content

Grens-owerheid doen beroep op SAOG vir beter samewerking om onwettige migrasie te bekamp [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid doen ’n beroep op beter kommunikasie tussen landre van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap om onwettige migrasie te bekamp. Kommissaris Michael Masiapato het nuwe tegnologieë by grensposte geloof en bekend gemaak dat 89 mense onlangs by die Lebombo-grenspos in hegtenis geneem is. Hy het die belangrikheid van streeksamewerking beklemtoon om die oorsake van migrasie aan te spreek en veiligheidsmaatreëls oor lidlande heen te verbeter vir meer doeltreffende grensbeheer:

ENG-MasiapatoOnSADC