Skip to content

SA Weerdiens waarsku teen gure weer aan die begin van Paasnaweek [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak twee-waarskuwing uitgereik oor swaar, ontwrigtende reën en donderbuie wat vandag oor KwaZulu-Natal en die oostelike helfte van die Oos-Kaap verwag word. Môre en Saterdag is daar ‘n 30-persent kans op reën in Gauteng, die Vrystaat en Noordwes. ‘n Voorspeller, Tokelo Chiloane, sê die nat weer kan oorstromings en reisvertragings veroorsaak terwyl mense voorberei vir die Paasnaweek:

ENG ChiloaneOnWeather