Skip to content

Wits-eetstakingskomitee ruk op na Menseregtekommissie om registrasie van studente te eis [KLANK]

# Die Wits-eetstaking-solidariteitskomitee het vandag na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie in Johannesburg opgeruk om die registrasie van alle studente te eis, ongeag uitstaande skuld. Die betoging volg ná ‘n eetstaking van 12 dae, met studente wat Wits Universiteit beskuldig dat hulle arm swart studente ignoreer. Die komitee se woordvoerder, Feziwe Ndwayana, vra die kommissie om op te tree teen, wat hulle uitsluitingsbeleide noem, en om die reg op onderwys vir almal te handhaaf:

ENG NdwayanaOnprotest