# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy het wydverspreide bedrog met die uitreiking van padwaardigheidsertifikate in verskeie provinsies blootgelê. Die ondersoek het aan die lig gebring dat voertuie wat inspeksies in Gauteng misluk het, binne minute goedgekeur is by toetspunte in Limpopo en Noordwes. Rudie Heyneke van OUTA waarsku dat onpadwaardige voertuie, wat deur korrupte amptenare moontlik gemaak word, miljoene lewens in gevaar stel veral tydens besige reisperiodes soos Paasnaweek:
OUTA ontbloot bedrieglike padwaardigheidsertifikate in talle provinsies [KLANK]
AFR HeynekeOnRoadworthy