# Die Suid-Afrikaanse Raad vir Projek- en Boubestuursberoepe het een-duisend-983 lede gederegistreer omdat hulle nie voldoen het aan die voortgesette beroepsontwikkelingsvereistes nie. Die lede mag dus nie meer wettig in die bou-omgewingsektor werk nie. Die raad sê ondanks ondersteuningsprojekte in die afgelope vyf-jaar, bly nakoming noodsaaklik om bevoegdheid en veiligheid te verseker. Die raad vra beroepsbouwerkers om wettigheid te handhaaf met voortgesette professionele ontwikkelingsvereistes.
Byna twee-duisend beroepsbouwerkers is gederegistreer weens nie-nakoming