Skip to content

Regering wens die publiek ’n veilige Paanaweek toe [KLANK]

# Die regering wens Suid-Afrikaners hierdie Paasnaweek ʼn veilige, vreedsame en geseënde tyd saam met familie, vriende en geliefdes toe. Hy sê dis ʼn tyd van bepeinsing, hernuwing en geestelike verbintenis, maar ook ʼn tyd wanneer miljoene tussen provinsies reis. Die regering se woordvoerder vir Kommunikasie- en Inligtingstelsels, Phumeza Msileni, maan alle padgebruikers om voorkeur te gee aan veiligheid en nie te bestuur wanneer hulle dronk of moeg is nie:

ENG PhumezaonPlublicSafe