Skip to content

Minister Steenhuisen sê meer moet gedoen word om bek-en-klouseer in KZN te bekamp [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die wetgewende vereiste dat eienaars die verspreiding van bek-en-klouseer keer, moet deur die regering se doeltreffende leierskap en toepassing ondersteun word. KwaZulu-Natal het tans 147 aktiewe uitbrekings en nuwe gevalle is onlangs in die Newcastle-area aangemeld. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê daar is nuwe besmettings aangemeld buite die dele wat in 2021 as siektebestuursgebiede verklaar is:

AFR JoyleneonSpread