# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het bevestig dat die jong man wat op die Walter Sisulu-universiteit se Mthatha-kampus doodgeskiet is, wel ‘n student by die instelling was. Dit volg nadat die universiteit verklaar het dat Sisonke Mbolekwa nie ‘n geregistreerde student of ‘n personeellid is nie. Nkabane het erken dat haar departement versuim het om die feite oor die student se registrasie na te gaan:
Minister van Hoër Onderwys bevestig WSU-skietslagoffer was ‘n student [KLANK]
ENG NkabaneOnStudentInfo