Skip to content

Magashule pleit onskuldig in R255-miljoen asbesverhoor [KLANK]

# Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, het onskuldig gepleit op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery in die 255-miljoen-rand asbesdak-verwydering-saak. Die 2014-tender het ten doel gehad om ontslae te raak van die asbes wat in 300-duisend huise was, maar slegs 21-miljoen-rand se werk is glo afgehandel. Magashule en 17 medebeskuldigdes het in die Hooggeregshof in Bloemfontein verskyn en Magashule hou vol die aanklagte is polities gemotiveerd:

ENG-MagashuleOnPlea