# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer, Xolile Nqatha, versoek inwoners en motoriste om versigtig te wees met die aanhoudende en ontwrigtende reën wat in die provinsie voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 5-weerwaarskuwing uitgereik vir swaar reën in die provinsie en KwaZulu-Natal. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê die T12 tussen Maluti en Matatiele is een van die paaie wat oorstroom het:
Padgebruikers gevra om uiters waaksaam te wees tydens aanhoudende reën in Oos-Kaap [KLANK]
ENG UnathionExtraVigilant