# Die Vergenoeg-myn het ʼn pas-opgeknapte rekenaarlaboratorium aan die Rethabile Primary School in Hammanskraal oorhandig. Die opknapping is deel van die myn se program vir maatskaplike opheffing. Die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die metro gaan voort om verskeie mynmaatskappye by te staan om relevante projekte vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling te identifiseer:
Rethabile Primary School ontvang opgeknapte rekenaarlaboratorium [KLANK]
ENG SarahonUpgraded