Skip to content

Noordwes se Gesondheidsdepartement begin armlastige begrafnisse vir onopgeëiste mynwerkers van Stilfontein [KLANK]

# Noordwes se Gesondheidsdepartement sê hy het nie ‘n ander keuse as om armlastige begrafnisse te hou vir die onopgeëiste liggame van mynwerkers van Stilfontein nie. Woordvoerder Tshegogatso Mothibedi het aan die SABC gesê slegs 12 van die 78 liggame wat uit Skag 11 gehaal is, is uitgeken deur familielede. Hy het ook bevestig DNS-monsters is van alle liggame geneem:

ENG-MothibediOnBurials