# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Februarie met 9,6-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die grootste negatiewe bydraes was platinumgroepmetale, ystererts, goud en steenkool. Mineraalverkope het ook skerp gedaal, met ’n jaar-tot-jaar afname van 13-persent. Juan-Pierre Terblanche van SSA sê slegs steenkool, wat met vyf-persent gegroei het, het positiewe groei getoon:
Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Februarie met 9,6% gedaal [KLANK]
AFR TerblancheOnMiningDecline