Skip to content

Namibiese kusgemeenskappe gewaarsku om nie uitgespoelde vis te eet nie [KLANK]

# Namibiese kusgemeenskappe word aangeraai om nie uitgespoelde vis te eet nie. Groot hoeveelhede seelewe het na bewering uitgespoel weens die skielike invloei van rivierwater na die see. Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia het gewaarsku dat verskeie faktore, insluitende skielike veranderings in sout- en suurstofvlakke, moontlik ’n rol speel. Hy waarsku dat die eet van die dooie vis gesondheidsrisiko’s kan inhou:

ENG-DreyerOnMarine