# Die United Democratic Women’s Organisation is geskok oor die beweerde seksuele aanranding van ’n Graad 3-leerder by Braamfischerville Primary in Johannesburg. Dit volg nadat die Gautengse Onderwysdepartement bande met die leesprogram Nal’iBali verbreek het nadat ‘n kind vermoedelik seksueel aangerand is deur een van die organisasie se personeellede. Sekretaris-generaal Thandi Nontenja eis dringende ondersoeke, strenger keuring en beradingsondersteuning om te verseker dat skole veilig is vir alle kinders:
United Democratic Women’s Organisation vra geregtigheid na beweerde seksuele aanranding van Graad-3 leerder [KLANK]
ENG-NontenjaOnNal'iBali