# Onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê hy is woedend en diep hartseer oor die tragiese skietvoorval by die Walter Sisulu-universiteit in Mthatha, Oos-Kaap, wat die lewe van ’n student geëis het en drie ander is beseer. Hy sê die skietvoorval is ’n waarskuwing dat Suid-Afrika misluk het om studente van die veilige en beskutte omgewing te voorsien wat hulle verdien. Makaneta veroordeel hierdie sinnelose daad van geweld ten sterkste:
Onderwysaktivis sê die skietvoorval en dood van ‘n student by WSU is rede tot groot kommer [KLANK]
ENG HendrickonWSU