Skip to content

UWK-akademici lei aanslag teen aggressiewe bevordering van poeiermelk [KLANK]

# Akademici aan die Universiteit van die Wes-Kaap vra Suid-Afrikaanse gesondheidsverenigings om borgskappe van kommersiële poeiermeld-vervaardigers te beëindig. Die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Verenigde Nasies se Kinderfonds het duidelike riglyne uitgereik en vra gesondheidsorginstellings en beroepsverenigings om borgskappe van die poeiermelk-bedryf te weier. ʼn Dosent aan die UWK, Katie Pereira-Kotzé, sê ondanks die welbekende voordele van borsmelk, brei die poeiermelkbedryf uit weens aggressiewe bemarkingstrategieë:

ENG KatieonEndSponsorship