Skip to content

Forum for SA verwerp Mcebisi Jonas se aanstelling as spesiale gesant na die VSA [KLANK]

# Die Forum vir Suid-Afrika het teleurstelling uitgespreek oor president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Mcebisi Jonas, die voormalige adjunkminister van Finansies as spesiale gesant na die VSA. Die forum sê dit dui op Ramaphosa se gebrek aan belangstelling om die verslegtende verhouding tussen die twee lande reg te stel. Hoewel hy Jonas se integriteit respekteer, voer Tebogo Mashilompane van die forum aan dat die president self die pogings behoort te lei om betrekkinge met die VSA te verbeter:

ENG MashilompaneOnJonas