Skip to content

ActionSA veroordeel besteding van R3-miljard op buitelandse sendings as onnodige verkwisting

# ActionSA doen ’n beroep vir dringende fiskale dissipline na onthullings dat die regering drie-miljard-rand in die afgelope finansiële jaar aan buitelandse sendings bestee het. Die party sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking beman 115 diplomatieke kantore wêreldwyd, baie in lande met min strategiese waarde het. Daar is ook verskeie lande wat meer as een ambassade het, insluitend die VSA en Indië. ActionSA se leier, Herman Mashaba het onthul dat missies in konfliksones en nie-operasionele ambassades soos Tel Aviv steeds miljoene kos, sonder ’n stelsel om die finansiële waarde daarvan te evalueer.