# Die Nasionale Studente Finansiële Hulpplan het oproepe aan diensverskaffers herhaal om eise betyds in te dien, aangesien die volgende betaling Donderdag moet plaasvind. Woordvoerder van NSFAS, Ishmael Mnisi sê vertragings met die indien van inligting kan die verifiëring en betalings belemmer. Mnisi het die onderneming beklemtoon om uitstaande eise op te los, en gesê dit is van uiterste belang om stabiele lewensomstandighede te handhaaf vir studente wat finansieel ondersteun word en op die skema staatmaak:
NSFAS moedig verhuurders aan om eise betyds in te dien om studente-uitsettings te voorkom [KLANK]
ENG-MnisiOnProvider