# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat se besluit om ‘n brief terug te trek waarin die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se reaksie op anonieme bewerings versoek word. Hy word beskuldig vir die beskerming van ‘n tronkbeampte wat handel dryf in dwelms. Mkhwanazi het die bewerings van die hand gewys en noem dit ‘n smeerveldtog. Die vakbond se woordvoerder, Reuben Maleka, sê om Mkhwanazi te teiken is ‘n aanval op sy standpunt teen misdaad:
Vakbond verwelkom OPOD se terugtrekking van brief teen KZN-polisiekommissaris [KLANK]
ENG-MalekaOnMkhwanazi 2