Skip to content

Vereniging van Staatsamptenare waarsku teen politieke sabotasie in wetstoepassingsinstellings [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare waarsku teen die voortgesette afbreking van openbare vertroue in wetstoepassings-instellings weens beweerde politieke sabotasie. Hy sê dit hou verwoestende gevolge in vir bestuur, aanspreeklikheid en dienslewering. Claude Naiker van die vereniging sê die beskuldiging dat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, na bewering ʼn tronkbewaarder wat dwelms verkoop, beskerm het, is in die openbaar as doelbewuste leuen ontbloot. Hy sê die bewering was nie op feite gebaseer nie, maar op faksie-politiek en pogings om ʼn onverskrokke en etiese leier te beswadder:

ENG ClaudeOnPoliticalSabotage