Skip to content

Numsa dien verhogings-eis in tydens eerste ronde van motorsektor-onderhandelings [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond Numsa het loongesprekke in die motorbedryf begin met ‘n eis van ‘n algemene verhoging van tien-persent. Die vakbond sê veral swart werknemers verdien te min om met die stygende koste by te bly. Hulle vra ook vervoer- en nagdienstoelaes, mediese hulp en ondersteuning tydens verkorte werksure. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, glo inflasie-gebaseerde verhogings is nie genoeg nie, en vra dringende optrede om werkers se omstandighede te verbeter:

ENG PhakamileOnWageTalks