# Die Gautengse Departement van Gesondheid het reageer op misleidende mediaberigte oor sekerheidskoste by die Chris Hani Baragwanath- en Charlotte Maxeke-hospitale. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, verduidelik die langtermynkontrakte, wat in April 2024 begin het, verseker voldoening aan regulasies en die verbetering van veiligheid. Modiba sê 113 ondernemings beveilig 37 hospitale en meer as 300 klinieke. Hy sê die toename in sekerheidsonkoste strook met die huidige marktariewe:
Gautengse Gesondheid klaar wanopvattings oor sekerheidskoste by hospitale op [KLANK]
ENG-ModibaOnSecurity