Skip to content

Motorvoertuie en petroleumsektore loop voor met afname in vervaardiging [KLANK]

# Vervaardigingsproduksie het in Februarie met 3,2-persent gedaal vergeleke met verlede jaar. Volgens Statistieke Suid-Afrika was die grootste dalings in motorvoertuie en petroleum. Produksie het egter effens gestyg met 0,3-persent vanaf Januarie. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê die afgelope drie maande het produksie met 2,3-persent gedaal en motorvoertuie en ystersektore het die negatiewe groei gelei:

ENG ClaassenOnManufacturingDrop