Skip to content

Tshwane stel ‘n groeidoelwit van 3,9% teen 2029 om werksgeleenthede en beleggings ‘n hupstoot te gee [KLANK]

# Die Stad Tshwane se doelwit is om 3,9-persent in ekonomiese groei teen 2029 te bereik. Die burgemeester, Nasiphi Moya, sê hulle fokus daarop om beleggings te lok, werk te skep en die hoofstad sakevriendelik te maak. Een uit elke drie inwoners is tans werkloos. Moya sê die stad beplan om boubates te ontsluit, die varsproduktemark uit te brei, toerisme ‘n hupstoot te gee en verordeninge in te stel om die ontwikkeling van township-ondernemings en vaardigheidsopleiding te ondersteun:

ENG-MoyaOnEnergy