Skip to content

DA maak alarm by Openbare Beskermer oor R5,5-miljoen Gautengse tender [KLANK]

# Die DA het die Gautengse Provinsiale Regering by die Openbare Beskermer aangekla oor ‘n tender ter waarde van 5,5-miljoen-rand wat aan die Oos-Londen-gebaseerde Xaba Holdings toegeken is. Die tender was veronderstel om slegs vir Gautengse ondernemings te wees. Die DA-lid, Kingsol Chabalala, sê hierdie stap kon plaaslike ondernemings te na gekom het en verkrygingsreëls oortree het. Hy vra dat die proses dringend ondersoek word:

ENG-ChabalalaOnTender